INSKRYWINGVORM
GRAAD 8 – Inskrywings 2023
Graag wil ons u ondersteun met die volgende riglyn rondom die aanlyn proses.
GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS (GDO): AANLYNREGISTRASIE
Gauteng se aanlynregistrasieproses vir alle toekomstige graad 8-leerders, open vorlopig 22 Julie 2022.
Die proses is as volg:
Maak seker dat u die volgende gewaarmerkte dokumentasie in elektroniese formaat byderhand het om op die aanlynplatform te laai, voordat u begin:
-
ID dokumente van beide ouers
-
Bewys van adres. (slegs water en ligte rekening of enige ander rekening van die ouer wat die kind geregistreer het of huurooreenkoms)
-
U kind se geboortesertifikaat
-
Laaste rapport.
Aanlynregistrasies word op die aanlynplatform gedoen
Besoek:
NB! As u in die voedings area woon doen asseblief aansoek op grond van huis adres al het u reeds ander kinders in die skool want huis adres in die voedings area kry voorkeer bo alles.
NB! Maak asb seker u laai die regte dokumente op die plekke waar hulle moet wees. As dit kom by verifikasie moet ons dit afkeur as die regte dokument nie op die regte plekke opgelaai is nie.
Indien u enige hulp of bystand nodig het met die hele aanlynproses is u welkom om vanaf 22 Julie 2022 na die skool kantoor te kom vanaf 7:15 – 14:30 vir hulp met registrasie. U kan my ook kontak Jakkie Goosen 013 932 0195
Gr 9 -12 inskrywings vir 2023
U kan vanaf 22 Julie 2022 die voldende nodige dokumentasie by die skool kantoor inhandig om u kind op die waglys vir 2023 te plaas.
Gr 9 – 12 admissions for 2023.
Currently our school capacity have been reached. From 22 July 2022 you can bring the following documents to the school office in order to place your child on the waiting list.
​
-
Geboorte sertifikaat/Birth certificate
-
ID van beide ouers/ID of both parents
-
Bewys van adres/Proof of address (only account going to the address in the name of the person applying.
-
Laaste rapport/Latest report
​
Vir engie verdere navrae kontak/Any enquiries contact