FASILITEITE
Hoërskool Erasmus het nog altyd daarna gestreef om vir sy leerders en ouergemeenskap wêreldklasfasiliteite daar te stel. Hier volg ‘n kort opsomming van dit wat die skool aan sy leerders bied.
ONDERRIGFASILITEITE
Alle Klasse is goed toegerus en beskik oor dataprojektors. Elke klas en leerder het volle toegang tot WIFI. Die skool funksioneer tans as 'n GOOGLE skool. Ons beskik ook oor die volgende sentrums:
​
2 x Gasvryheid sentrums
1 x Restaurant
2 x Fisiese Wetenskap Laboratoriums
1 x Natuurwetenskap Labratorium
1 x Maganiese Sentrum
1 x Siviele Sentrum
2 x Rekenaarsentrums
SPORTFASILITEITE
Die skool beskik oor een van die grootste sport terrein in Gauteng. Al ons velde is baie goed uitgelê. Ons spog met die volgende:
​
1 x Atletiekbaan
3 x Rugby velde
3 x Hokkie velde
1 x Sokker veld
1 x Krieket veld
2 x Krieket nette
4 x Netbal bane
4 x Tennis bane
1 x Swembad